Nuus

Loopbane: Radiowese

Radiowerk strek oor ’n groot en opwindende veld met ’n wye verskeidenheid van tale, kulture en gelowe met eindelosebehoeftes, idees, navrae en eise. Radio-omroepers doen die stemwerk van die bedryf, maar daar is ontelbare ander interessante poste.

Details

Entrepreneurskap

Vindingrykheid is die kern van die saak – om nuwe antwoorde te vind op alledaagse lewensprobleme en -uitdagings. Dis die nuwe maniere wat jy self uitdink om jou eie probleme in en om die huis of werksplek op te los, wat hier tel!

Details

Loopbane: Fotografie

Fotografie bied baie meer as die neem van foto’s. Die moderne fotograaf is kunstenaar én wetenskaplike wat fyn toerusting skeppend gebruik om mense, plekke, voorwerpe en gebeure met ’n skerp oog vir ontwerp en komposisie vas te vang.

Details

Inleiding tot kaartwerk: Geografie

Hierdie Geografie-les is `n fantastiese inskerpingsles vir graad 10’s sowel as hoër grade. Die video verduidelik hoe die aarde vir praktiese doeleindes in denkbeeldige lengte- en breedtegrade verdeel is. Daar word verder verwys na die die indeling van `n graad in minute en sekondes.

Details

Leerhulp: Lewenswetenskappe

Hier is `n gratis hulpbron wat Lewenswetenskappe leerders en onderwysers in Suid-Afrika ondersteun. Dit is gefokus op graad 10 – 12. Verskeie hulpbronne is beskikbaar vir elke graad, soos aanlyntoetse, video’s, lesse en vele meer.

Details

Leerhulp: Geskiedenis

Verby is die dae wat alle kennis in boeke opgeteken is. Of jy nou Geskiedenis van graad 10 af neem en of jy Sosiale Wetenskappe van graad 4 – 9 doen, is hierdie hulpbron jou nommer een plek om meer inligting oor Suid-Afrikaanse geskiedenis te kry.

Details

Leerhulp: Skooltake

Jy hoef nie ‘n plaas se geld te betaal vir goeie inligting nie. Ons weet ook dat jy nie altyd by ‘n biblioteek kan uitkom nie. Die volgende twee webtuistes is propvol Afrikaanse inligting wat perfek is vir skooltake.

Details

Ons Wonderlike Ruimte

Wil jy meer oor ons aswemrowende sterrestelsel leer? Daar is ‘n magdom inligting op die internet wat soms moeilik is om te verstaan. Jy het nét hierdie webtuiste nodig vir sukses!

Details

Ou Wiskunde Vraestelle

Moeg gesukkel met Wiskunde? Hier is ‘n paar webtuistes waar jy vraestelle kan aflaai en deurwerk. Die memorandums van die vraestelle is ook beskikbaar sodat jy jou antwoord kan nagaan.

Details
Klik hier vir meer
Midblocks-R3_1
Midblocks-R3_2
Midblocks-R3_3